'n Geskenk van die Vader

Om deel te wees van ‘n liefdevolle kerkfamilie help ouers om Goddelike waardes by hul kinders in te bou. Kindertoewyding  is ‘n bybelse beginsel, in Markus 10:13 sien ons dat Jesus ons uitnooi om die kindertjies na Hom toe te bring (Deuteronomium 6:5-7), en om hulle te lei volgens God se Woord. (Efesiërs 6:14).

Datums vir 2026

01 Mar 31 Mei 23 Aug 15 Nov

Kerkadres

H/V Trichardts Weg en Kingfisher Laan
Sunward Park
Boksburg
Suid Afrika
Tel Number: (+27)11 913 4567

Registreer jou kind hier:

E-posadres
Drag & Drop Files, Choose Files to Upload You can upload up to 4 files.
Geslag 1
Toestemming