Ek wil graag dien

Maak  vandag ‘n verskil in iemand se lewe.  Om dienswerk te lewer vir die Here is vervullend in elke opsig. Sluit vandag nog by ons aan, sodat ons saam ‘n positiewe invloed op mense se lewens kan hê.

Hulpbronne wat jou sal help om jou gawes en roeping te ontdek.

Dien
E-posadres
Ek wil in die volgende bediening betrokke raak.
Gasvryheid
Aanbiddingspan
Bedieninge
Tegniese Kunste
Administrasie
Toestemming