Ek Wil Dien

Maak saam met ons 'n verskil

Maak vandag 'n verskil in iemand se lewe. Om die Here te dien is vervullend, en saam kan ons 'n positiewe impak op ons gemeenskap hê. Sal jy 'n hand bysit?

Dienspanne

Vind jou plek

Daar is 'n span vir elke gawe en passie. Watter een roep jou?

Gasvryheid

  • Blokleier
  • Intekenspan
  • Kookspan
  • Connect Lounge (Info)
  • Groetspan
  • Welcome Warriors (Parkering)
  • Welkomspan
  • Tiendes en Offergawes
  • Yoco Tablette
  • Uitnodigingspan

Aanbiddingspan

  • Musikante
  • Voorsangers
  • Koor

Bedieninge

  • Connect Groep Leiers
  • Intersessie (Gebed)
  • Mannebediening
  • Vrouebedieninge
  • Powerkids (3–12)
  • Tieners (12–18)

Tegniese Kunste

  • Audio
  • Beligting
  • Videografie
  • Multimedia
  • Fotografie
Ontdek jou roeping

Nog nie seker waar jy inpas nie?

Hierdie gratis hulpbronne help jou om te verstaan hoe God jou gemaak het: jou persoonlikheid, hoe jy ander liefhet, en jou geestelike gawes.

Dien by Woord en Lewe Dien by Woord en Lewe Dien by Woord en Lewe
Skryf in

Ek wil graag dien

Vul jou besonderhede in en merk die spanne waarin jy belangstel. Iemand van die span sal met jou in verbinding tree.

E-posadres
Ek wil in die volgende bediening betrokke raak.
Gasvryheid
Aanbiddingspan
Bedieninge
Tegniese Kunste
Toestemming