Sien wat God deur jou vrygewigheid kan doen

Bank Besonderhede

Nedbank
Sunward Lifestyle Center 

  

Acc. no: 1904 027 970   

Branch: 190442     

Swift Code :  NEDSZAJJ

SnapScan

Eenmalige Betaling
en Maandelikse Herhaling

PAYFAST Payment Form

PAYFAST Betaling

Woord en Lewe
Tipe Betaling:
Jou Naam of Telefoon Nommer:
Bedrag:

Tiendes, Offerandes en ander Donasies

Sluit by ons aan om die missie en visie te vervul wat God aan ons toevertrou het. Terwyl ons strewe om die liggaam van Christus op te bou, wil ons jou aanmoedig om jou tiendes en offerandes te gee om die visie te vervul om ‘n lig in ‘n donker wêreld te wees. Ons poog om die evangelie van die Here op verskeie maniere te versprei, en ons sal volhou om dit te doen terwyl ons die liggaam van Christus in Suid-Afrika bou en die evangelie verkondig.