Ek wil by 'n groep aansluit

Afgesien van ’n verhouding met God, is een van ons grootste behoeftes as mense om betekenisvolle verhoudings met ander te hê. Kerklewe en die Christelike lewe as geheel is soveel meer as net die bywoon van Sondagdienste. In ons gemeente word lidmate hoofsaaklik versorg en geestelik toegerus deur klein, informele groepe waar vriendskappe en verhoudings kan groei en floreer.

Ons het ’n groep wat by jou behoefte pas van jong volwassenes tot en met groepe vir ons seniors.

Groepleier Hulpmiddels

Generasie Leiers