Om deel te wees van ‘n liefdevolle kerkfamilie help ouers om Goddelike waardes by hul kinders in te bou. Kindertoewyding is ‘n bybelse beginsel, in Markus 10:13 sien ons dat Jesus ons uitnooi om die kindertjies na Hom toe te bring (Deuteronomium 6:5-7), en om hulle te lei volgens God se Woord. (Efesiërs 6:14).
| 01 Mar | 31 Mei | 23 Aug | 15 Nov |
H/V Trichardts Weg en Kingfisher Laan
Sunward Park
Boksburg
Suid Afrika
Tel Number: (+27)11 913 4567