REACH is 'n ondersteuningsgroep vir mense en families wat stry teen verslawing. Almal is welkom.
Ons ontmoet elke
Dinsdag
18:00 by Woord en Lewe
REACH is 'n ondersteuningsgroep vir mense en families wat stry teen verslawing. Deur die ondersteuningsisteem by REACH, het alle lede die geleentheid om te genees en herstel van die verwoestende gevolge van verslawing.
Ons ontmoet elke Dinsdag by Woord en Lewe vanaf 18:00 en almal is welkom om die lewensveranderende effek van herstel te ervaar.
Wat ook al jy of jou gesin voor worstel, daar is 'n plek vir jou hier.
Het jy 'n vraag, of wil jy gesels voordat jy kom? Kontak vir Bryan of Karien.
Neem die eerste stap. Voltooi die vorm hieronder en ons sal met jou in verbinding tree.