Jou storie is belangrik

God is besig om wonderlike dinge onder ons te doen, en ons sal graag wil hoor wat Hy in jou lewe gedoen het.
As God jou aangeraak, genees, herstel of gelei het deur Woord & Lewe Kerk, nooi ons jou uit om jou getuienis met ons te deel. Jou storie kan dalk net die bemoediging wees wat iemand anders vandag nodig het.

Deel jou storie met ons

Mag ons jou Storie op sosiale media deel.
Drag & Drop Files, Choose Files to Upload