Ons kleingroepe is vir enige iemand wat deel is van Woord en Lewe, of vir enige iemand in die gemeenskap wat op soek is na ‘n plek om om God te aanbid. Ons Connect-groepe is vir mense van alle ouderdomme, vroue, mans, getroude paartjies, jong volwassenes en tieners.