Ons Groei Stappe

'n Proses om te groei in jou geloof, jou doel te ontdek en 'n verskil te maak!

• First Step* – Eerste keer hier?
   As jy ons vir die eerste keer besoek of onlangs jou lewe aan Jesus toegewy het, is hierdie sessie vir jou!
  (1 sessie, eerste Sondag van elke 2de maand)
• Walking the Way* – Groei in jou geloof
   Leer die basiese beginsels hoe om as ‘n volgeling van Christus te leef.
   (3 Sondagoggend sessies)
• Finding your Way*  – Ontdek jou Gawes
   God het vir jou unieke geestelike gawes gegee—vind uit wat dit is!
   (1 sessie, Sondagoggend)
• Showing the Way – Deel jou Geloof met ander
    Leer hoe om Jesus met selfvertroue met ander te deel.
   (2 Sondagoggend sessies)
• Leading the Way – Ontdek die leier in jou
   Groei as ‘n leier deur geakkrediteerde kursusse.
• Church Planting – Bou nuwe geloofs gemeenskappe.
   Vir dié wat geroep is om nuwe gemeentes te plant en bou.
• Church Network – Brei die Koninkryk uit
   Wees deel van ‘n beweging wat homself aan gemeentes verbind en ondersteun.

*  Vereiste stappe om ‘n Woord en Lewe lidmaat te word. Alle datums is onderhewig aan verandering